Oor BKD Ouditeure

Ons dienste is ons trots, en ons hanteer elkeen van ons kliënte met die grootste sorg soos wat elke kliënt dit behoort te verwag. Ons lewer 'n wye verskeidenheid waardetoevoegende dienste.

  • BKDO Ouditeure
  • BKDO Ouditeure
  • BKDO Ouditeure
  • bkdo4

Ons dienste is ons trots, en ons hanteer elkeen van ons kliënte met die grootste sorg soos wat elke kliënt dit behoort te verwag. Ons lewer 'n wye verskeidenheid waardetoevoegende dienste.

Daar word gebruik gemaak van die nuutste tegnologie en stelsels om ons take te verrig en te verseker dat elke kliënt rustig kan slaap wanneer dit by hul finansies en belastingsake kom. Ons is kliëntgedrewe, en kan voldoen aan enige spesifieke behoefte, as ons jou nie kan help nie, sal jy ver moet soek vir 'n antwoord.

  • Industrieel
  • Finansieel
  • Professionele Dienste
  • Vervoer
  • Mynbou
  • Boerdery
  • Onderrig
  • Siviele & Meganiese Ingenieurswese
  • Konstruksie
  • Vervaardiging
  • Handel & Nywerheid
  • Individue

Kliek hier vir meer oor ons dienste

Die praktyk word bestuur deur die volgende vennote:

jonathan baron kobus delport teresa o neil janhendrik delport
Jonathan Baron
(GR/SA)
Kobus Delport
(GR/SA)
Teresa O’Neil
(GR/SA)
Janhendrik Delport
(GR/SA)

 

Stuur jou CV aan BKDO Ouditeure. Kliek hier

Ons Dienste

‘n Wye reeks professionele dienste word gelewer wat ondermeer die volgende insluit. Kliek op die naam of foto om volledige inligting te verkry

finansiele verslae strategiese beplanning boedel advies oor beleggings finansiele jaarstate
Finansiële Oudit Dienste
Besigheidstudies & Dienste
Boedel Dienste
Belasting Dienste & Advies
Ander Dienste

Copyright © 2019 BKD Ouditeure. All right Reserved. | Designed & Hosted by Webnic