BKD Ouditeure Dienste Besonderhede

 Finansiële Oudit Diensteadvies oor beleggings

  • Oudit van finansiële state
  • Onafhanklike oorsigte van finansiële jaarstate in terme van die nuwe maatskappywet
  • Forensiese ondersoeke
  • Finansiële ondersoeke na aangeleenthede soos lae rendement op beleggings, hoë bokoste, abnormaal hoë voorraadpeile en vermoedelike bedrog
  • Aandeelhouers verslae
  • Die opstel van kontantvloeistate en finansiële inligting vir banke en ander finansiële instellings ter ondersteuning van leningaansoeke

Besigheidstudies & Dienstestrategiese beplanning

  • Die uitvoer van winsverbeteringstudies
  • Advies oor oornames, samesmeltings en rekonstruksies
  • Die berekening van die waarde van belange in ondernemings
  • Kontantvloei beplanning
  • Bestuurskonsultasie
  • Strategiese beplanning en implementering
  • Interne bestuurswerkswinkels

finansiele verslae

Boedel Dienste

  • Boedel –en finansiële beplanning
  • Optrede as eksekuteurs en administrateurs van boedels en as trustees van familie- en ander trusts
  • Boedelbelasting





Belasting Dienste & Adviesbldo services

  • Die voltooiing van inkomstebelastingopgawes vir individue en maatskappye
  • Skakeling met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens namens die kliënt
  • Advies oor die implikasies van inkomstebelastingwetgewing
  • Advies oor ander vorme van belasting soos LBS, maatskappybelasting, boedelbelasting, skenkingsbelasting, kapitaalwinsbelasting, BTW en SDL
  • Bystand met SARS ondersoeke asook besware en appèlle heens SARS



 

Ander Dienstefinansiele jaarstate

  • Die byhou van rekeningkundige rekords en verwante stelsels, en aanbevelings oor wysigings en verbeterings
  • Optrede as arbiters
  • Die opstel van finansiële verslae vir voorlegging aan direksies, bestuur, aandeelhouers of statutêre liggame
  • Advies oor rekenaarstelsels en die installering en implementering daarvan
  • Die verskaffing van sekretariële en aandeleregisterdienste
  • Algemene advies oor finansiële en bestuursaangeleenthede en beleggings
  • Registrasie van maatskappye, beslote korporasies en trusts
  • BBBEE - Advies oor implementering van strukture rakende swart ekonomiese bemagtiging (BBBEE)

Copyright © 2019 BKD Ouditeure. All right Reserved. | Designed & Hosted by Webnic